Die Britse supermarkreus Tesco het onlangs 'n nuwe lekkergoedgeur bekendgestel aartappel skyfies. 

Dit word beskryf as handgemaakte chips, gekruid en afgestof met 'n soet pepermentgeursel, vir 'n soet en sout smaakervaring.

Die handgemaakte chips het onlangs voor die Kerstyd op die planke gekom.

Die feestelike, fris geur sluit aan by ander opsies in die beperkte uitgawe in die Tesco Finest-reeks, waaronder Rum en Kakao, Roast Beef en Mosterd en Pulled Pork.

Die verkoopprys is GBP1 per pakket.