Hoë grond- en knoltemperature veroorsaak hittenekrose.
Dit vind plaas wanneer 'n tydperk van stadige knolgroei gevolg word deur aktiewe knolgroei by hoë temperature. Lig tot donkerbruin nekrotiese kolle of vlekke vorm in die
vaskulêre weefsel van die knolle. Kortikale weefsel tussen die vaatring en knolvel word selde aangetas.
Daar is geen uitwendige knol simptome van hitte nekrose nie.
The varieties Atlantic and Chieftain are very susceptible to heat necrosis.